X
Welcome to the Kalahari Moon online shop
Toe My Kat Nog Klein Was by Gilles Bachelet Sale!

Toe My Kat Nog Klein Was by Gilles Bachelet

Regular price £5.95

Die enigste ding wat ouliker is as 'n kat, is 'n babakatjie, en die enigste ding was ouliker as 'n babakatjie, is Bachelet se merkwaardige katjie, wat eintlik'n olifant is!...

Die enigste ding wat ouliker is as 'n kat, is 'n babakatjie, en die enigste ding was ouliker as 'n babakatjie, is Bachelet se merkwaardige katjie, wat eintlik'n olifant is!

Nadat Gilles hierdie katjie gekies het uit 'n werpsel helderkleurige katjies, moet die katjie aanpas in sy nuwe huis. Net soos in the eeste boek gedra the kajie hom soos 'n katjie moet: hy maak 'n gemors,kruip weg vir sy kosbak, an voer oorlog teen 'n bepaalde opgestopte speelding. Lesers sal van vooraf verlief raak op Bachelet se snaakse en deernisvolle illustrasies van sy hoogs ongewone 'kat'.

Publisher:    ‎ Protea Bookhuis (May, 2016)
Language:    ‎Afrikaans
Format:        Print edition
Pages:          24
Sale

Unavailable

Sold Out